ALGEMENE REëLS

 

 

1.     Inskrywings van enige soort moet die “bona fide” eiendom van die vertoner wees.

2.     Geen dier of enige produk wat aan aansteeklike of besmetlike siekte ly, sal op die tentoonstellingsterrein toegelaat word nie.

3.     Alle goedere en lewende hawe wat ingeskryf is, moet op die skougronde wees ten minste ‘n uur voor beoordeling plaasvind, soos in verskillende afdelings gestipuleer.

4.     Alle inskrywings word op eie risiko van die vertoner op die terrein vertoon.

5.     Inskrywings sal wees soos aangetoon by elke afdeling.

6.     Prysgelde word uitbetaal soos aangedui by elke afdeling behalwe tov Kampioenskappe.

7.     Lidmaatskap:  Aansoekvorms by kantoor beskikbaar

8.     Toegansgeld sal jaarliks deur uitvoerende komitee vasgestel word. Volwassenes: R15 Wo; R20 Dond & Sat en R25 Vrydag

Kinders:  R5 (skoolgaande)

3 Dag hek kaartjie:  R60 per volw

9.     Geen persoon sal op die terrein toegelaat word sonder ‘n toegangskaartjie nie.

10.  Enige beswaar moet skriftelik ingedien word, met ‘n rede wat so ‘n beswaar duidelik uiteengesit en aan die President binne vyf ure na die voorval, tesame met R100 oorhandig word.  Die beslissing van die komitee sal finaal wees.  Indien die beswaar as gegrond beskou word, sal die bedrag van R100 terugbetaal word, maar as die beswaar van die hand gewys word, word die bedrag die eiendom van die genootskap.

11.  Alle inskrywings moet geskied op die amptelike inskrywingsvorm wat saam met die katalogus verskaf word.  Inskrywings sluit stiptelik om 13:00 op die Vrydag wat die skou voorafgaan, tensy anders deur ‘n afdeling bepaal.Veral ingeval van Kampioenskappe inskrywings sluit stiptelik op Woensdag,

12.  Die uitspraak van die beoordelaars sal finaal wees.

13.  In gevalle, volgens die opinie van die beoordelaars, waar standaard van vereistes van verdienste nie voldoende is nie, sal geen prys toegeken word nie.

14.  Geen vertoner mag voor of tydens die beoordeling met die beoordelaar in gesprek tree oor enige inskrywings nie.  So ‘n oortreder mag deur die komitee gediskwalifiseer word.

15.  Geen naam of handelsnaam van die fabrikaat, vertoner of eienaar mag op enige inskrywing verskyn, voor of tydens beoordeling nie.

16.  Die komiteee hou die reg voor om die pryse te verminder as die fondse van die genootskap onvoldoende is om aan al die eise te voldoen.

17.  Alle pryse wat nie binne drie maande opgeëis is nie, sal as verbeur verklaar word en in die fondse van die genootskap gestort word.

18.  Geen uitstaller sal toegelaat word om enige artikel weg te neem voor 16h00 die laaste dag nie.

Tensy spesiale toestemming vanaf kantoor verkry is.

19.  Toekenning van alle stalle sal volgens die diskresie van die betrokke komitee geskied.

20.  Alle diere wat vasgemaak moet word, moet deur die vertoner voor sien word van ‘n geskikte halter.  Alle bulle bo een jaar, moet ‘n ring in die neus hê.

21.  Enige persoon wat een van die voorafgaande reëls oortree en wat hom skuldig maak aan wanordelike gedrag op die skougronde sal strafbaar wees aan onbevoegdheid om tydens die volgende skou van die Genootskap iets ten toon te stel en sal enige prysgeld wat nog in die hande van die komitee mag wees, verbeur.

22.  Punte word soos volg toegeken:  In afdeling A,D en E

6 punte vir 1ste prys

4 punte vir 2de prys

2 punte vir 3de prys

vir enige kampioen word 2 punte ekstra toegeken

In alle ander afdelings:

3 punte vir 1ste prys

2 punte vir 2de prys

1 punt vir 3de prys

23.  Niemand sal insae hê in die inskrywings-rekord, behalwe die voorsitter en sekretaris van die betrokke komitee.

 

 

AFDELING E – BEESTE

KOMITEE

Voorsitter:                          PJ Van Wyk .........................079 5223 435

O/Voorsitter:                     Cecil Van Rooyen............... 072 4241082

Sekretaris:                        Leonard Roeleveldt            079 887 5333

Lede:                                 M Zietsman, A van Deventer, 

                                            N de Jager, PJ van Wyk

 

 

ReëLS

1.     Alle inskrywings by ‘n kampioenskou moet vergesel word van registrasies, sowel as kalfboek gegewings.

 

2.     Geen dier wat aan aansteeklike of besmette siektes ly, sal op die tentoon-stelling toegelaat word nie.

LET WEL:  TB en BM sertifikate en nommers moet inskrywings vergesel.

 

3.     Alle bulle bo een jaar moet ‘n ring deur die neus hê en mag onder geen omstandighede binne die terrein losgelaat word nie. 

 

4.     Die aantal plasings en prysgeld tydens ‘n kampioenskap sal deur die komitee bepaal word, afhangende van die getal inskrywings.

 

5.     Die datum van berekening van ouderdom van die diere is die dag van beoordeling.

 

6.     Enige vroulike dier wat gekalf het, word geklassifiseer as ‘n koei en ‘n vers is ‘n vroulike dier wat nog nie gekalf het nie.

 

7.     Die beoordelaar sal die reg hê om vir sy eie inligting, indien hy dit nodig vind, enige koei in die beoordelaarsring te laat uitmelk.

 

8.     Beeste word op eie risiko vertoon.

 

9.     Slegs erkende syfers sal by prestasie toetsklasse gebruik word.

 

10.  Komitee behou die reg voor om beoordelingstye te skuif met vooraf reëlings.

 

 

INSKRYWINGSGELDE

R40 per inskrywing

 

Toegangskaartjie (3 dae) R60 (2 Hulpkaartjies gratis vir elke 10 beeste)

 

Kampioenskappe sluit stiptelik op Vrydag 11 Februarie 2011

 

Alle ander Rasse:  Inskrywings sluit Vrydag 11 Februarie 2011

 

 

 

AYRSHIRE

 

 

Kampioenskappe                            

1.             Vers 6 – 9 maande                            

2.             Vers 9 – 12 maande                          

3.             Vers 12 – 16 maande                        

4.             Vers 16 – 20 maande                        

5.             Vers 20 – 24 maande                        

 

Klas 1 - 5

Kampioen Vers

Reserwe Kampioen Vers

 

6.             Vers 2½ jaar                                                        

7.             Koei 2 – 3 jaar in melk                      

8.             Koei 3 – 4 jaar in melk                      

 

Klas 6 - 8

Jong Koei Kampioen

Reserwe Jong Koei Kampioen

 

9.             Koei 4 – 5 jaar in melk                      

10.          Koei 5 – 6 jaar in melk                      

11.          Koei 6 jaar en ouer in melk                              

12.          Koei enige ouderdom wat 25 000kg melk en meer geproduseer het

 

Klas 9 - 12

Senior Kampioen Koei

Reserwe Senior Kampioen Koei

 

Opperste Kampioen Koei

Reserwe Opperste Kampioen Koei

 

GROEP KLASSE

13.          Vadernageslag:  Groep van 2 Ayrshire vroulike diere.  Die aanteelt van een vader.

14.          Groep van 2 Ayrshire verse, geteel deur vertoner.

15.          Groep van 2 Ayrshire koeie, geteel deur vertoner.

16.          Ayrshire met die beste uier, vertoon en geteel deur eienaar.     

              Ouderdom bepaal 1 Februarie 2008.

 

 

GUERNSEY

VOORWAARDES VERBONDE AAN INSKRYWINGS

 

 

a)            Geen kruisinskrywings sal toegelaat word nie behalwe tussen oop klasse en spesiale klasse.

b)            ‘n Vers is ‘n vroulike dier onder die ouderdom van 30 maande, wat nog nie gekalf het nie.

c)             As ‘n vroulike inskrywing in die versklas kalf voor beoordeling, sal sy outomaties geskuif word na die koeiklas.

d)            ‘n Koei wat in melk is vir meer as 8 maande mag in die droëklas ingeskryf word, maar moet heeltemal uitgemelk word voordat sy die be-oordelaarsring binnekom.

e)            In die produksieklasse sal net rekords van 300 dae en minder aanvaar word.  Oorsese rekords van 305 dae sal aanvaar word as 300 dae rekords.  365 dae rekords sal herlei word na 300 dae rekords deur die melkproduksie en bottervet rekords te vermenigvuldig met 0.85.  Alle 3X rekords sal herlei word na 2X deur die produksie met die faktor 0.87 te vermenigvuldig.

f)             Produksievereistes vir die verskillende toekennings is as volg:

Ouderdom            Kg           B/vet       Kg           Melk       Kg           Proteine

                                                GM          DR          GM          DR          GM          Dr

1.00-1.1151          214         250         4822       5625       177         206

200-2.0512           225         263         5061       5904       186         217

2.06-2.1152          237         276         5325       6212       196         228

3.00-3.0513          249         291         5618       6554       206         240

3.06-3.1153          254         297         5723       6677       210         245

4.00-4.0514          259         299         6832       6804       214         250

5.00&00RM           272         318         6124       7144       225         262

g)            Vir produksie en bouvorm toekennings sal ‘n produksie berekening

                deur die Telersvereniging kantoor bereken word.  Die beoordelaars

sal ‘n bouvorm telling toeken.  ‘n Samestelling van hierdie telling sal die posisie in die klas bepaal.  Die ouderdom van alle beeste sal gereken word soos op 1 Maart.

 

G1.          Vers onder 14 maande

G2.          Vers, 14 maande en onder 18 maande

G3.          Vers, 18 maande en onder 22 maande

G4.          Vers, 22 maande en onder 28 maande

 

Kampioen en Reserwe Kampioenvers

 

G5.          Koei onder 36 maande – Droog of in melk

G6.          Koei 36 maande en onder 48 maande – Droog of in melk

 

Junior en Reserwe Junior Kampioen Koei

(Beoordelaar nomineer in elke klas eerste en tweede vir uier)

 

G7.          Koei, 4 jaar en ouer – Droog

G8.          Koei, 4 jaar en ouer, in melk

 

Senior en Reserwe Senior Kampioenkoei

(Senior uierklasse dieselfde as vir junior)

 

Die Junior en Senior eerste en tweede uiers van elke klas en groep sal dan beoordeel word vir die Kampioen en Reserwe Kampioenuier.

 

G9.          Goue, of Diamant rekord koei onder 4 jaar

G10.       Goue of Diamant rekord koei, 4 jaar en ouer

 

Groot en Reserwe Groot Kampioen Vroulike Dier

 

BULLE

G11.       Bul onder 18 maande

G12.       Bul 18 maande en ouer

 

Kampioen en Reserwe Kampioenbul

 

GROEPKLASSE

G13.       Groep van 2, nageslag van 1 moeder

G14.       Groep van 5 vroulike diere, van 1 kudde

G15.       Junior nageslag groep onder 2 jaar (3 diere) – nie meer as 1 bul

G16.       Senior nageslag groep oor 2 jaar (3 diere) – nie meer as 1 bul

G17.       Beste geteelde en eienaarsbesit paar Guernseys (1 bul en 1 vroulike Dier)

G18.       Beste werknemer oppasser

 

JERSEYS

(Deur die Raad van die vereniging)

 

 

KOEIKLASSE

J1.           Koei onder 26 maande (Koei met beste uier & Koei met die 2de beste uier)

J2.           Koei 26 maande en onder 30 maande (Koei met beste uier & Koei met die 2de beste uier)

J3.           Koei 2.5 jaar en onder 3 jaar (Koei met beste uier & Koei met die 2de beste uier)  Koei met die hoogste totale vastestowwe ongeag die aantal

                laktasies

 

Junior en Reserwe Junior Kampioenkoei

(Wenners van klasse 1,2 en 3)

Junior en Reserwe Junior Kampioenuier

(Beste & 2de beste uier in klasse 1,2 en 3)

 

J4.           Koei 3 jaar en onder 3.5 jaar (Koei met beste uier en 2de beste uier) Koei met die hoogste totale vastestowwe ongeag die aantal laktasies

J5.           Koei 3.5 jaar en onder 4 jaar (Koei met beste uier & Koei met die 2de beste uier) Koei met die hoogste totale vastestowwe ongeag die aantal laktasies

J6.           Koei 4 jaar en onder 4.5 jaar (Koei met beste uier &  2de beste uier) Koei  met die hoogste totale vastestowwe ongeag die aantal laktasies

 

Kampioen en Reserwe Kampioen Jongkoei

(Wenners van klasse 4,5 en 6)

Kampioen en Reserwe Kampioen Jongkoei uier

(Wenners van klasse 4,5 en 6)

 

J7.           Koei 4.5 jaar en onder 5 jaar (Koei met beste uier & 2de beste uier

Koei met die hoogste totale vastestowwe ongeag die aantal laktasies

J8.           Koei 5 jaar en onder 6 jaar (Koei met beste uier en 2de beste uier

Koei met die hoogste totale vastestowwe ongeag die aantal laktasies

J9.           Koei 6 jaar en onder 8 jaar  (Koei met beste uier & 2de beste uier  

Koei met die hoogste totale vastestowwe ongeag die aantal laktasies

 

Senior en Reserwe Senior Kampioenkoei

(Wenners van klasse 7,8 en 9)

 

J10.        Koei 8 jaar en onder 10 jaar (Koei met beste uier en 2de beste uier)

                Koei met die hoogste totale vastestowwe ongeag die aantal laktasies

J11.        Koei 10 jaar en ouer (Koei met die beste uier en 2de beste uier)

                Koei met die hoogste totale vastestowwe ongeag die aantal laktasies

 

Kampioen en Reserwe Kampioen Oukoei

(Wenners van klasse 10 & 11)

Senior en Reserwe Senior Kampioenuier

(Beste en 2de beste uier in klasse 7, 8, 9, 10 en 11)

Kampioen en Reserwe Kampioen Hoë Produseerder

(Hoogste produseerders – totale vastestowwe – in klasse 3,4,5,6,7,8, 9,10 & 11)

Groot Kampioen en Reserwe Groot Kampioenkoei

(Junior & Res Junior, Jongkoei & Res Jongkoei, Senior & Res Senior, Oukoei & Res Oukoei)

 

GROEPKLASSE

J12.        Telers span: 1 koei ouer as 4.5 jaar, 1 koei 3 – 4.5 jaar en 1 koei jonger as 3 jaar

                Diere moet die eiendom en geteel wees deur vertoner.

VERSKLASSE

J11.        Verse onder 12 maande

J12.        Verse 12 maande en onder 16 maande

J13.        Verse 16 maande en onder 20 maande

J14.        Verse 20 maande en onder 24 maande

 

Kampioen en Reserwe Kampioen Vers

(Wenners van klasse 11,12,13 en 14)

 

ENIGE SUIWELRAS NIE GENOEM NIE

(Verskillende suiwelrasse ding nie met mekaar mee nie)

 

 

KOEIE

1.             Koei, 6 jaar en ouer, in melk

2.             Koei, 6 jaar en ouer, droog en dragtig

3.             Koei, 4 jaar en onder 6 jaar, droog en dragtig

4.             Koei, 4 jaar en onder 6 jaar, droog en dragtig

5.             Koei, 3 jaar en onder 4 jaar, in melk

6.             Koei, 3 jaar en onder 4 jaar, droog en dragtig

 

Senior en Reserwe Senior Kampioenkoei

 

7.             Vroulike dier, 2 en ‘n half tot 3 jaar in melk

8.             Vroulike dier, 2 en ‘n half tot 3 jaar, droog en dragtig

9.             Vroulike dier, 2 tot 2½ jaar in melk

10.           Vroulike dier, 2 tot 2½  jaar, droog en dragtig

11.           Vers, 20 tot 24 maande

12.           Vers, 15 tot 20 maande

Junior en Reserwe Junior Kampioen Vroulike Dier

Groot en Reserwe Groot Kampioen Vroulike Dier

 

BULLE

 

13.           Bul, 3 jaar en ouer

 

Senior en Reserwe Senior Kampioenbul

 

14.           Bul, 2 jaar en onder 3 jaar

15.           Bul, 18 maande en onder 2 jaar

16.           Bul onder 18 maande

 

Junior en Reserwe Junior Kampioenbul

Groot en Reserwe Groot Kampioenbul

 

INTERRAS-SUIWEL BEESTE

 

 

Senior Kampioenbul

Junior Kampioenbul

Senior Kampioenkoei

Junior Kampioenkoei

Opperste Kampioen en Suiwelbees

 

 

ROOIPOENSKOP

 

 

R1.          Koei 5 jaar en ouer in melk

R2.          Koei 5 jaar en ouer – droog

R3.          Koei 3 jaar maar onder 5 jaar in melk

R4.          Koei 3 jaar maar onder 5 jaar – droog

R5.          Koei met beste uier – moet in melk wees

 

Senior Kampioenkoei

Reserwe Senior Kampioenkoei

 

R6.          Vroulik 2½  jaar, maar onder 3 jaar in melk

R7.          Vroulik 2½ jaar, onder 3 jaar droog of swaar dragtig

R8.          Vroulik 2 jaar maar onder 2½ jaar dragtig gesertifiseer

R9.          Vroulik 1½ jaar maar onder 2 jaar

R10.        Vroulik 1 jaar maar onder 1½ jaar

R11.        Vroulik 6 maande maar onder 12 maande

Junior Kampioen Vroulike Dier

Reserwe Junior Kampioen Vroulike Dier

Groot Kampioen Vroulike Dier

 

R12.        Bul 5 jaar en ouer

R13.        Bul 3 jaar maar onder 5 jaar

R14.        Fase C Bulle bo 36 maande

R15.        Fase D Bulle bo 36 maande

 

Senior Kampioenbul

Reserwe Senior Kampioenbul

 

R16.        Bul 2½ jaar maar onder 3 jaar

R17.        Bul 2 jaar maar onder 2½ jaar

R18.        Bul 1½ jaar maar onder 2 jaar

R19.        Bul 1 jaar maar onder 1½ jaar

R20.        Bul 6 maande maar onder 12 maande

R21.        Fase C Bulle onder 36 maande

R22.        Fase D Bulle onder 36 maande

 

Junior Kampioenbul

Reserwe Junior Kampioenbul

Groot Kampioenbul

Opperste Kampioen Rooipoenskop

 

GROEPKLASSE

R23.        Twee beste SA geteelde koeie in melk

R24.        Bul en vroulike dier, enige ouderdom, geteel deur vertoner, om as paar beoordeel te word

R25.        Moeder nageslag groep (enige ouderdom) bestaande uit ‘n koei en

                twee ander direkte afstammelinge

R26.        Groep van drie vroulike diere onder 3 jaar

R27.        Groep van drie bulle onder drie geteel deur vertoner

R28.        Groep van drie Rooipoenskoppe, manlik, vroulik, nageslag van een vader

R29.        Groep van vyf Rooipoenskoppe, enige ouderdom en geslag, eiendom van vertoner

R30.        Beste leier

 

 

ENIGE ANDER DUBBELDOELRAS NIE GENOEM NIE

(Ding nie met mekaar mee nie)

 

 

1.             Koei, 5 jaar en oor, in melk

2.             Koei, 5 jaar en oor, droog

3.             Koei, 3 jaar en onder 5 jaar, in melk

4.             Koei, 3 jaar en onder 5 jaar – droog

 

Senior en Reserwe Senior Kampioenkoei

 

5.             Vroulike dier, 2 jaar en onder 3 jaar, in melk

6.             Vroulike dier, 2 jaar en onder 3 jaar, droog

7.             Vers, 1½ jaar en onder 2 jaar

8.             Vers, 1 jaar en onder 1½ jaar

9.             Vers, 6 maande en onder 12 maande

 

Junior en Reserwe Junior Kampioen Vroulike Dier

 

10.           Bul, 5 jaar en oor

11.           Bul, 3 jaar en onder 5 jaar

12.           Fase C Bulle bo 36 maande

13.           Fase D Bulle bo 36 maande

 

Senior en reserwe Senior kampioenbul

 

14.           Bul, 2 jaar en onder 3 jaar

15.           Bul, 1½ jaar en onder 2 jaar

16.           Bul, 1 jaar en onder 1½ jaar

17.           Bul, 6 maande en onder 12 maande

18.           Fase C Bulle onder 36 maande

19.           Fase D Bulle onder 36 maande

Junior en Reserwe Junior Kampioenbul

 

 

GROEPKLASSE

20.           Groep van 3 vroulike diere, onder 3 jaar

21.           Koei met 2 van haar kalwers

22.           Groep van (3 koeie) oor 3 jaar

 

 

 

SA ANGUS

 

 

Die klasse is vir sowel Rooi- as Swart Angus van toepassing.  Waar Rooi en Swart afsonderlik beoordeel word, moet ‘n afsonderlike klaslys vir Rooi en Swart Angus voorsien word.

 

 

BULLE

A1.          Bul, 12 tot 15 maande

A2.          Bul, 15 tot 18 maande

A3.          Bul, 18 tot 21 maande

A4.          Bul, 21 tot 24 maande

A5.          Bul, 2 tot 2½ jaar

 

KAMPIOENSKAPPE

Junior Kampioenbul in klasse 1 tot 5

Reserwe Junior Kampioenbul in klasse 1 tot 5

 

A6.          Bul, 2½ tot 3 jaar

A7.          Bul, 3 tot 4 jaar

A8.          Bul, 4 tot 5 jaar

 

KAMPIOENSKAPPE

Senior Kampioenbul in klasse 6 tot 8

Reserwe Senior Kampioenbul in klasse 6 tot 8

Grootkampioenbul

Reserwe Grootkampioenbul

 

9.1           Prestasietoetsklas

Fase C getoetste bulle.  Ouderdom 30 maande en jonger.  Gemiddelde indeks van GDT en Voeromset.  Beoordeling volgens Skou Interrasreëls.

9.2           Prestasietoetsklas

Fase D getoetste bulle.  Ouderdom 30 maande en jonger.  Gemiddelde doeltreffendheidsindeks en voeromset.  Beoordeling volgens Skou Interrasreëls.

 

VROULIKE DIERE

10.          Junior Vers, 12 tot 15 maande

11.          Junior Vers, 15 tot 18 maande

12.          Vers, 18 tot 21 maande

13.          Vers, 21 tot 24 maande

14.          Vers, 2 tot 2½ jaar

 

KAMPIOENSKAPPE

Junior Kampioenvers in klasse 10 tot 14

Reserwe Junior Kampioenvers in klasse 10 tot 14

 

15.          Koei of vers, 2½ tot 3 jaar.  Moet dragtig gesertifiseer wees of met kalf

16.          Koei, 3 tot 4 jaar (Moet reeds op ouderdom 3 jaar gekalf het)

17.          Koei, 4 tot 5 jaar (Moet reeds twee kalwers gehad het, of een kalf en dragtig gesertifiseer wees)

18.          Koei 5 jaar en ouer (Moet reeds drie kalwers gehad het of twee kalwers en dragtig gesertifiseer wees.  In die geval van embriokalwers kan uitsonderings gemaak word na die oordeel van die Rasdirekteur)

19.          Spesiale Klas:  Superkoei.  Kriteria op aanvraag beskikbaar.  Kom nie vir die Kampioenskap in aanmerking nie.  Word vir die Interras Superkoeiklas ingeskryf.

 

KAMPIOENSKAPPE

Senior Kampioenkoei of –Vers in klasse 15 tot 17

Reserwe Senior Kampioenkoei of –Vers in klasse 15 tot 17

Groot Kampioen Koei of –Vers

Reserwe Groot Kampioen Koei of –Vers

 

GROEPKLASSE

Alle nageslag wat in groepklasse vertoon word, moet 12 maande of ouer wees

 

20.          Groep van vyf SA Angusse, verteenwoordigend van albei geslagte, met nie meer as twee vroulike diere, geteel deur en in besit van vertoner.

21.          Vadernageslaggroep van vier, nageslag van een bul, verteenwoordigend van albei geslagte.  Geteel deur en in besit van vertoner.  Die vader hoef nie geskou te word nie, maar moet genoem word.

22.          Groep van drie SA Angusbulle onder 3 jaar, geteel deur en in besit van die vertoner.

23.          Groep van drie SA Angusverse en/of –koeie, geteel deur en in besit van die vertoner.

24.          Moeder-nageslaggroep van twee, die nageslag van een koei, verteenwoordigend van enige geslag, geteel deur en in besig van die vertoner.

                Die moeder hoef nie vertoon te word nie, maar moet genoem word.

25.          Manlike en vroulike paar, geteel deur en in besit van vertoner.

26.          Beste koei met haar kalf (maksimum ouderdom van kalf 240 dae op

            dag van beoordeling) beoordeel as ‘n paar.

 

LET WEL:  Dragtigheidstatus sal slegs aanvaar word by voorlegging van ‘n veeartsdragtigheidsertifikaat.

 

HEREFORD

 

AFSNYDATUM VIR OUDERDOMME:  1 MAART

 

 

H1.          Vers, 15 maande en onder 18 maande

H2.          Vers, 18 maande en onder 21 maande

H3.          Vers, 21 maande en onder 24 maande

H4.          Koei of vers, 24 maande en onder 27 maande

H5.          Koei of vers, 27 maande en onder 30 maande

Junior Kampioen Vers (Ouderdom tussen 12 maande en 30 maande)

Reserwe Junior Kampioen Vers (Ouderdom tussen 12 en 30 maande)

 

H6.          Koei, 30 maande en onder 36 maande

H7.          Koei, 36 maande en onder 42 maande

H8.          Koei, 42 maande en onder 48 maande

H9           Koei, 48 maande en ouer

H10.       Droë koei 30 maande en ouer (Slegs prestasiegetoetse koeie met 100 dae speenindeks op alle kalwers en 400 dae of minder TKP)

 

(Alle vroulike diere 30 maande en ouer moet met ‘n kalf vertoon word.)

Senior Kampioen Koei / Vers (Ouderdom 30 maande en ouer)

Reserwe Senior Kampioen Koei / Vers (Ouderdom 30 maande en ouer)

Groot Kampioen Hereford Vroulike Dier (Ouderdom 12 maande en ouer)

Reserwe Groot Kampioen Hereford Vroulike Dier (Ouderdom 12 maande en ouer)

 

BULLE

H11.       Bul, 8 maande en onder 10 maande

H12.       Bul, 10 maande en onder 12 maande

 

Bulkalf Kampioen (Ouderdom 8 maande tot 12 maande)

Reserwe Bulkalf Kampioen (Ouderdom 8 maande tot 12 maande)

 

H13.       Bul, 12 maande en onder 15 maande

H14.       Bul, 15 maande en onder 18 maande

H15.       Bul, 18 maande en onder 21 maande

H16.       Bul, 21 maande en onder 24 maande

H17.       Bul, 24 maande en onder 27 maande

H18.       Bul, 27 maande en onder 30 maande

 

Junior Kampioen Bul (Ouderdom 12 maande tot 30 maande)

Reserwe Junior Kampioen Bul (Ouderdom 12 maande tot 30 maande)

 

H19.       Bul, 30 maande en onder 36 maande

H20.       Bul, 36 maande en onder 42 maande

H21.       Bul, 42 maande en onder 48 maande

H22.       Bul, 48 maande en onder 60 maande

 

Senior Kampioen Bul (Ouderdom oor 30 maande en onder 60 maande)

Reserwe Senior Kampioen Bul (Ouderdom oor 30 maande en onder 60 maande)

Groot Kampioen Bul (Ouderdom 8 maande en onder 60 maande)

Reserwe Groot Kampioen Hereford Bul (Ouderdom 8 maande en onder 60 maande)

 

Opperste Hereford Kampioen

 

GROEPKLASSE

H23.       2 Verse / Koeie geteel deur vertoner

H24.       2 Bulle onder 30 maande geteel deur vertoner

H25.       Beste paar (beide geslagte)

H26.       Groep van 3 (beide geslagte) nageslag van een bul

H27.       Groep van twee 2 bulle geteel van ‘n Suid-Afrikaanse geteelde bul of bulle

H28.       Fase C prestasiegetoetste bul, onder 24 maande

H29.       Fase C prestasiegetoetste bul, 24 tot 36 maande

H30.       Fase D prestasiegetoetste bul onder 24 maande

H31.       Fase D prestasiegetoetste bul 24 tot 36 maande

H32.       Super koei soos per skougenootskap regulasies.  70% indeks en 30% voorkoms.

 

Inskrywing vir skoupersoonlikhede is gratis.

 

H33.       Beste leier van beeste.  Dier sal op netheid en afrigting beoordeel word.  Leier sal op netheid en behendigheid in hantering beoordeel word.

H34.       Beste Junior Skoupersoonlikheid en leier onder die ouderdom van 10 jaar.

H35.       Beste Junior Skoupersoonlikheid en leier – 10-15 jaar

H36.       Beste Junior Skoupersoonlikheid en leier – 16-18 jaar

 

Senior en Reserwe Kampioenbul

Groot Kampioenbul

Opperste Kampioen Hereford

 

LIMOUSIN

 

 

L1.          Vers onder 12 maande

L2.          Vers 12 – 24 maande

L3.          Vroulike dier 24 – 36 maande

 

Junior Kampioen Vroulike dier

 

L4.          Koei 36 – 60 maande

L5.          Koei bo 60 maande

 

Senior Kampioen Koei

 

L6.          Bul onder 13 maande

L7.          Bul 12 – 24 maande

L8.          Bul 24 – 36 maande

L9.          Fase C Bulle onder 36 maande

L10.        Fase D Bulle onder 36 maande

 

Junior Kampioen Bul

 

L11.        Bul 36 – 60 maande

L12.        Bul bo 60 maande

L13.        Fase C Bulle bo 36 maande

L14.        Fase D Bulle bo 36 maande

 

Senior Kampioen Bul

CHAROLAIS

 

CH001           Bulle 9 – 12 maande (Nasionale Kampioenskappe Alleenlik)

CH002           Bulle 12 – 15 maande

CH003           Bulle 15 – 18 maande

 

CH004K      Kalf Kampioen (bulle 9 – 18 maande)

 

CH005           Bulle 18 – 21 maande

CH006           Bulle 21 – 24 maande

CH007           Bulle 24 – 30 maande

CH008           Fase C 21 – 30 maande

CH009           Fase D 21 – 30 maande

 

CH010K      Junior Kampioen Bul 18 – 30 maande

                  Reserwe Junior Kampioen Bul 18 – 30 maande

 

CH011           Bulle 30 – 36 maande

CH012           Bulle 36 – 48 maande

CH013           Bulle 48 – 60 maande

CH014           Bulle Oor 60 maande

 

CH015K      Senior Kampioen Bul

                  Reserwe Kampioen Bul

Raskampioen Bul (Kalf-, Junior- & Senior Kampioene)

 

CH016           Vroulike dier 9 – 12 maande (Nasionale Kampioenskappe Alleenlik)

CH017           Vroulike dier 12 – 15 maande

CH018           Vroulike dier 15 – 18 maande

 

CH019K      Kalf Kampioen (Verse 9 – 18 maande)

 

CH020           Vroulike dier 18 – 21 maande

CH021           Vroulike dier 21 – 24 maande

CH022           Vroulike dier 24 – 30 maande (Koei met kalf)

CH023

 

CH024K      Junior Kampioen Vroulike dier 18 – 30 maande

Reserwe Junior Kampioen Vroulike dier 18 – 30 maande

 

CH025           Vroulike dier met kalf 30 – 36 maande

CH026           Vroulike dier droog maar dragtig 30 – 36 maande

CH027           Vroulike dier met kalf 36 – 48 maande

CH028           Vroulike dier droog maar dragtig 36 – 48 maande

CH029           Vroulike dier met kalf en dragtig 48 – 60 maande

CH030           Vroulike dier droog maar dragtig 48 – 60 maande

CH031           Super Koei (Min. van 4 kalwers en ‘n kalf interval van < 420 dae)

 

CH032K      Senior Kampioen Koei

                  Reserwe Senior Kampioen Koei

 

CH033K      Raskampioen koei (Kalf-, Junior- & Senior Kampioene)

 

CH034           Groep van 3 vroulike diere – enige ouderdom

CH035           Groep van 3 manlike diere – enige ouderdom

CH036           Moeder nageslag groep – 2 diere ongeag geslag – enige ouderdom

CH037           Vader nageslag groep – 4 diere van beide gelagte

CH038           Beste paar (manlik & vroulik)

CH039           Beste leier

 

Fase C & D

 

CH040           Fase C 12 – 20 maande

CH041           Fase D 12 – 20 maande

 

 

ENIGE VLEISRAS NIE GENOEM NIE

(Verskillende vleisrasse ding nie met mekaar mee nie.)

 

 

1.             Koei, 5 jaar en oor

2.             Koei, 3 jaar en onder 5 jaar

 

Senior en Reserwe Kampioenkoei

 

3.             Vroulike dier, 2 jaar en onder 3 jaar

4.             Vers, 1 en ‘n half jaar en onder 2 jaar

5.             Vers, 1 jaar en onder 1 en ‘n half jaar

6.             Vers, 6 maande en onder 1 jaar

 

Junior en Reserwe Junior Kampioen Vroulike Dier

 

7.             Bul, 5 jaar en oor

8.             Bul, 3 jaar en onder 5 jaar

9.             Fase C Bulle bo 36 maande

10.           Fase D Bulle bo 36 maande

 

Senior en Reserwe Senior Kampioenbul

 

11.          Bul, 2 jaar en onder 3 jaar

12.          Bul, 18 maande en onder 2 jaar

13.          Bul, 12 maande en onder 18 maande

17.           Bul, 6 maande en onder 1 jaar

18.           Fase C Bulle onder 36 maande

19.           Fase D Bulle onder 36 maande

 

Junior en Reserwe Junior Kampioenbul

 

GROEPKLASSE

20.           Groep van 3 vroulike diere onder 3 jaar

21.           Groep van 3 manlike diere onder 3 jaar

 

 

 

DUBBELDOEL EN VLEISBEES INTERRASSE

 

 

Beste Interras paar (Manlik & Vroulik)

Junior Kampioen Bul

Junior Kampioen Vers

Senior Kampioen Bul

Senior Kampioen Koei

Opperste Kampioen (Uit klasse 2/3/4/5 gekies)

 

AFDELING G – JEUG KOMPETISIE

KOMITEE

 

 

KOORDINEERDER:

PJ Van Wyk 079 522 3435

D Olivier 084 586 1669