Hello

Lifestyle – art – artists

Paddavlei Kunsgoete/Koffieshop, Kerkstraat 7

fb_img_1467927121111 fb_img_1450126824476

 

Gallery and studio of Marilise Lombard, Church Street 7,  Riversdale _

Here you’ll find artist Marilise Lombard with her eye-catching naïve acrylic/oil on canvas works.  A celebration of life!!!!

Every painting tells a story and through my paintings I can express my passion for sunny bright lively colours and music.  My art is a way of   expressing feelings of joy and happiness—we all want to live, love and laugh.  Living in the countryside is a wonderful privilege—to see people go to church on a donkey car, playing guitar and singing!!!! The way people live and the way they are—in spite of facing difficult circumstances. Very little is needed to make one really happy and we must hold life in both hands.

Trots Suid-Afrikaans/Proudly South African productsRiversdal – onse mense se goeters – n kussing gestop met donsvere, pragtige houtwerk en handgemaakte produkte uit ons eie omgewing ons dorp se eie kunsgoete –  n mooi skildery van Marilise Lombard by Paddavlei Kunsgoete .  Hier kry ons alles uit ons kontrei wat met liefde en trots gemaak is- Aalwynprodukte,  olywe,  kase , biltong, vleis, heerlike eetgoed. en pragtige skilderye wat eie is aan ons omgewing se mense.

Die mure van Paddavlei Kunsgoete is vol kunswerke uit die omgewing -met n lekker hoekie om in te ontspan of kom sit buite op die stoep en ervaar Riversdal se mense!!!  Kinders wat in die strate speel,  fietsryers wat verby ry,  drawwers, stappers en selfs perde wat verby kom!!! en moenie nee se vir die heerlike eetgoed op die spyskaart nie.

Garden at the back – fireplace, food, and kids playground.

South-African food:  AFVAL (tripe), beesstert (oxtail), roosterkoeke, vetkoeke, pannekoeke

fb_img_1468531270361 fb_img_1468533193918 fb_img_1469599368627 fb_img_1469599396967

Artist/Kunstenaar:  Marilise Lombard

artist0636 bootjies1 marilise-1

Marilise Lombard se skilderye het hulle styl van vreugde en lewenslus gekry van haar liefde vir die Kaapse huisies met sy mense se lewenstyl en blydskap,  ongeag swaarkry en moeilike omstandighede.  “om na aan die natuur te lewe is n wonderlike voorreg, om n trekker met n sleepwa te sien kerk toe ry, vol vrolike mense wat sing en kitaar speel laat n mens se hart warm klop.  Dit is die klein en eenvoudige dingetjies waarin ek die vreugde van die lewe vind.  Al die eer van my talent om te skilder gee ek aan God.  Elke skildery vertel n storie en daardeur kan ek die vreugde van my christenskap uitleef en vreugde en vrede in mense se huise inbring. “

klavier dsc_0409