Oakdale Cottages Self Catering

Rustige atmosfeer op n melkplaas omring met skoonheid, diere en die gemak van goed toegruste huisies.

Alles wat jy nodig het om jou verblyf heerlik en ontspanne te maak. Fantastiese uitsig op “Sleeping Beauty Mountain”. Pragtige staproetes en veilige roetes vir bergfiets liefhebbers.

Slegs 1 km buite die dorp en maklik bereikbaar.

Rooms and Tarriffs

Rooms and Tarriffs

Tariewe: R450 vir eerste 2 persone, daarna R200 per kop

Additional Information:

Riversdal is n plek waar jy alles kan doen wat na aan die natuur is !!!. Staan op n berg. Verf n blom, Stort onder n waterval, vang n vis, klim n boom!! Ry n plaaspad, Kwaliteit Lewe!!!

 

Contact Details

Hosts: Oakdale Cottages Riversdale
Physical Address: Lourensweg, Plaas Oakdale, R323, Riversdale
Telephone: 082 451 1765
Email: oakdalecottages@gmail.com
Website/Facebook: www.oakdale.co.za